Wiskunde vir Beginners in afri


1.0 by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
May 21, 2018

About Wiskunde vir Beginners in afri

This application helps preschool math concepts.

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:

Optel- en Aftreksomme

Patrone identifisering

Skryf van Getalle

Groter en Kleiner

en vele meer

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

Additional Game Information

Latest Version

1.0

Requires Android

5.0

Available on

Show More

Games like Wiskunde vir Beginners in afri

Get more from SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Discover