Our website uses necessary cookies to enable basic functions and optional cookies to help us to enhance your user experience. Learn more about our cookie policy by clicking "Learn More".
Accept All Only Necessary Cookies
Linda Kriel Fitness icon

1.0.1 by Kupla


Jun 9, 2019

About Linda Kriel Fitness

Jou Daaglikse Oefen- en Eetplanne vir Gewigsverlies

Die eerste fiksheid en gewigsverlies App in Afrikaans! EET reg… OEFEN reg… wees GESOND.

Linda Kriel, Suid Afrika se fiksheids-guru gaan jou help om fiks, gesond en slank te word. Jy hoef nooit meer te wonder wat jy vandag moet eet of hoe jy moet oefen nie. Jou hele program is weekliks vir jou uitgewerk. Elke dag van die jaar ’n nuwe program!

JY KRY (“Features”)

Daaglikse eetplanne uitgewerk deur ’n dieetkundige.

Oefenprogramme vir gewigsverlies en fiksheid uitgewerk en getoets deur Linda Kriel.

Daaglikse oefenprogram: Keuse tussen Beginner; Middelvlak; Gevorderde vlak. Jy kan wissel tussen vlakke in die App.

Oefenprogramme is geballanseerd en wissel elke dag. Kardio vir vetverbranding; Spieropknapping vir jou probleemareas; HIIT (Hoë Intensiteit Interval Training) vir ekstra vetverbranding; Rondte oefening (circuit training); Blitsprogramme vir besige dae.

Oefen in die gemak van jou huis. Geen duur gimnasiumfooie of toerusting nie.

Gesonde eetplanne: Keuse tussen Banting en Lae GI. Kan verander in die App.

Spyskaarte is maklik om te volg en bevat geen snaakse of duur kosse nie.

Maklike resepte.

Detoks plan.

Elke dag is anders! Jy kry jou oefen- en eetplanne weekliks vooruit en kan dus beplan.

Sluit nou aan vir 7 dae se GRATIS oefen- en eetplanne! Waarvoor wag jy?

Subskripsie pryse en terme:

Linda Kriel Fitness App is gratis om af te laai.

Deurlopende gebruik vereis 'n aktiewe intekening, wat maandeliks of jaarliks beskikbaar is.

Betaling word met bankkaart gemaak en gaan eers van jou bankrekening af aan die einde van jou 7 dae gratis.

Subskripsies word outomaties hernu, tensy jy dit kanselleer ten minste 24 uur voor die einde van die huidige subskripsie. Om te kanselleer stuur epos na [email protected] of gaan op die webtuiste www.lindakriel.co.za en kliek op My Account.

What's New in the Latest Version 1.0.1

Last updated on Jun 9, 2019

Version 2 Updates to the app with bug fixes for improved user experience.

Translation Loading...

Additional APP Information

Latest Version

Request Linda Kriel Fitness Update 1.0.1

Uploaded by

Fayrozah Hama

Requires Android

Android 4.1+

Show More

Linda Kriel Fitness Screenshots

Comment Loading...
Languages
Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Subscribed Successfully!
You're now subscribed to APKPure.
Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Success!
You're now subscribed to our newsletter.