The program prepares students for ANA exams in Grade 2 Mathematics.
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 2 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het 'n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos :
Groter of Kleiner,
Optel en Aftrek,
Maal en Deel en
Woord probleme.
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.
Daar is 20 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.